Guitar tablature for Asseblief My Lief by Robbie Wessels
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

     SONG: Asseblief My Lief
   ARTIST: Robbie Wessels
    ALBUM: Halley se Komeet

Robbie Wessels - Asseblief My Lief
----------------------------------
F
hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
Bb
gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
C
hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
Bb                     C
want haar pa slaap sag en hy laai altyd die
F
haelgeweer

F
dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
Bb
hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
C
as sy die storie moet hoor by haar beste pel
Bb           C          F
is dit verby met hannes nel

Koor:
   F
asseblief my lief
         Bb           C         F
sy's nie naastenby so mooi soos jy nie

asseblief my lief
       Bb         C              F
ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
Bb                      F
ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
Bb                                  F
ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
C         F
asseblief my lief

dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop
sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy
loopdop
hy piepie sirkels op die teer en teen n wieldop van
n spietkop
wat toevallig langs hom in die pad stop

spanner het vir jare in die tronk gebly
hy het lanklaas met n spietkop op die straat baklei
toe hannes kom probeer om hulle stil te kry
word hy deur n vragmotor raakgery

Koor:

die storm het bedaar twee maande later
hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
in die plaaslike koerant sien ons vir hannes en
sy mater
en sy girlfriend word by die dag kwater

Koor:(x2)



---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------