Guitar tablature for Wat het gebeur by Aliwal-Noord by Albert de Wet (tabbed by 606329Erick)
#----------------------------------PLEASE NOTE---------------------------------#
#This file is the author's own work and represents their interpretation of the #
#song. You may only use this file for private study, scholarship, or research. #
#------------------------------------------------------------------------------##

Wenner van Liedjie van die jaar, hierdie is 'n fantastiese liedjie met soveel waarhede!
Geniet dit om hom te speel en voel hoe die emosie in jou opwel!

Capo- 2nd Fret

Intro: Bm  G   D   A

Bm      G           
Wat het gebeur  
D         A
by Aliwal-Noord
Bm          G
Is daar dan niks meer fout
   D                    A
Ek vra, met pyn haat en moord
G            A              Bm   D   A   G   
Is dit as gevolg van ons verlede
G         A                   Bm    G      
Wat gaan word van ons volk se hede

Koor:
     D  A  
Isit nou
     Bm  G
Isit nou
     D               A                  Bm
Isit nou dat  ek my voet neer sit en opstaan
G  A
Oh
     D  A  
Isit nou
     Bm  G
Isit nou
     D               A                  Bm
Isit nou dat  ek my voet neer sit en opstaan
G  A
Oh



G
Misdaad bly net groei
     A
Die boere word uitgeroei
   Bm
Verkragters loop vry
     D
Dis ons wat hier ly
       G
Die regering gee nie om
        A
Die president hou ons dom
     Bm        A    G
Dis tyd om saam te staan

(herhaal chords van koor)
Dit is nou
Dit is nou
Dit is nou dat ek my voet neer sit en opstaan
Dit is nou
Dit is nou
Dit is nou dat  ek my voet neer sit en opstaan
(Dit is nou)
(Dit is nou)
(Dit is nou dat  ek my voet neer sit en opstaan)
(oh)
(Dit is nou)
Dit is nou
(Dit is nou)
Dit is nou
Dit is nou dat  ek my voet neer sit en opstaan

Bm      G      D         A       D
Wat het gebeur by Aliwal-Noord?

---------------------------
This file passed through:
       Absolute Tabs
   http://www.tabs.co.za
---------------------------